Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Away in McGregor

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Away in McGregor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Andriette Rossouw R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andriette Rossouw R
Gesin met tieners

Dankbaar vir so 'n lieflike wegbreek-plekkie vir 'n groter gesin!

McGregor is al vir baie jare een van ons gunsteling plekkies vir 'n rustige wegbreek-naweek en hierdie keer het ons in die lieflike, ruim, pragtig-ingerigde 'Away in McGregor' tuisgegaan. Die dekor is keurig, die huis is ten volle toegerus met alles wat ons moontlik kon nodig hê en die kaggel was hemels toe dit Saterdag skielik koeler geword het. Ons het op die reuse onderdak stoep gebly en die uitsig oor die lieflike kothuis-tuintjie was balsem vir die siel. Die huis is in die onderste deel van die dorp geleë en reg op die hoofstraat, maar dit het puik sekuriteit en as die voordeur toe is, pla die verbygangers se geselsies glad nie. Ons en ons vier kinders het die bord- en tuinspeletjies ook baie geniet. Nog 'n groot lekkerte was die feit dat elke kamer sy eie badkamer het. Ons het op die ou end lieflike weer gehad na die koeler Saterdag en soos reeds genoem die stoep en tuin baie geniet, maar met die kaggel, gasverwarmer, paneelverwarmers en ekstra dik komberse sal 'n winter-kuiertjie hier net so lekker wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Devon B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devon B
Gesin met tieners

Will be back soon!

Really enjoyed our stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekker-straat 17, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae46cee257cd50100d0f5b51f7a658b121d39eec615b84bbbf441f455acb7af2382ec616c4685aa992201fbdd90ee67ee0f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 17 Voortrekker Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9443024 19.83164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem