Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Awelani Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Devonia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 104

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir Awelani Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Kenny L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenny L
Gesin met tieners

Fantasties.

Ons het oornag en alles was volgens wense, soos op fotos en beskrywings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige, mooi plek met alles wat jy nodig het.

Lekker sagte matras met heerlike linne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivonne V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivonne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Ons het die verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornagplekkie.

Kon niks fout vind nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels K

Oornag op pad na die Kruger.

Tweede agtereenvolgende jaar dat ons Awelani besoek. Uitstekende ligging en uiters netjiese verblyf. Die plaaslike inwoners baat by die fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marijke V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Dit is 'n baie rustige plekkie waar mens kan ontspan. Die bestuur en skoonmakers wat daar is is baie vriendelik. Dit was gerieflik omrede dit 11 km vanaf die Pafuri-hek by Kruger National Park is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasja A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja A
Saam met vriende

Die manager gaan uit sy pad uit om mense te help.

Baie mooi plek, heel veilig, baie mooi huisies en baie netjies, stappaadjies, braai in die grot, baie goeie plek, sal graag terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kisha V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kisha V
Gesin met klein kinders

Perfekte wegbreek

Awelanie Lodge is die perfekte wegbreek vir enige iemand, selfs vir gesinne met klein kinders. Dit is ongelooflik veilig, die huisies is kindervriendelik asook die dele buite die huisies. Die swembad is lekker naby, met sagte groen gras. Die staproetes is baie lekker, en daar is baie om van te kies. Die diere en voëls is ook ongelooflik - die Mongoose het ons in die huis kom besoek en my dogtertjie was gek daarna!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels K

Uitstekende ligging en flinke diens.

Die bestuurder het uit sy pad gegaan om ons by te staan met nuttige wenke oor die Lodge en omgewing. Baie dankie vir die vriendelike diens en hulp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns R
Enkelreisiger

Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam, het lekker gekuier met personeel en ander gaste in restaurant.

Vriendelike ontvangs en baie behulpsaam. Verblyf basies, maar skoon, netjies en gerieflik. Komplimente aan die sjef. Baie mooi natuur en naby aan KNP. Sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, vriendelik, skoon wooneenhede, heerlike aandete.

Awelani is ideaal geleë naby Pafuri hek. Skoon en gerieflik. Vriendelike diens. Min moeite. Mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monica V
Besigheidsreis

Wonderful place, peaceful and great food.

Friendly host and staff. Can't ask for more. Tents are comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldrin O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldrin O
Enkelreisiger

Gasvry en vriendelik.

Bestuur was baie behulpsaam en tegemoetkomend, was bereid om te help buite hul diens. Plek was super veilig en ek het 'n goeie nag rus geniet. Sal definitief weer daar stop, al is dit net om dag te sê. Sterke vir die toekoms, julle het baie potensiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boshoff S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boshoff S
Gesin met tieners

Ons het by Awelani oornag voordat ons vroeg die volgende oggend by Pafuri hek ingegaan het om die noordleike deel van die Wildtuin te besoek.

Die Lodge was baie leeg vanweë die Covid-pandemie. Die sjef het spesiaal ingekom om vir ons aandete te maak. Die rondawel was goed toegerus, gerieflik en skoon. Ons het heerlik gestap na die rotstekeninge (5 km heen en weer). Baie goeie diens, heerlik gesmul aan 'n basiese, baie billike aandete in die restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Karien P
Saam met vriende

Lekker en gerieflik.

Lekker gerieflik en naby wildtuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius K
Enkelreisiger

Goed toegerus en fantastiese lodge.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tessa O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gorgeous - a total breakaway

So close to the Kruger. So close to the border.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol B
Gesin met tieners

Very pleasant people and we had a lovely stay.

Rooms tidy and accommodating in all respects.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

I did enjoy the stay and was surprised how good the place looks.

My first time, did not know what to expect and would go back there and now that I know what they have on the site my planning will be better. Could not use the restaurant for we did not know that they do not have card facilities there but can now plan. Nice place to enter the Northern Kruger Park. Also good for self catering. Staff is very helpful and friendly even starting at the main gate. Would suggest that the owner must just install cell phone booster to cover the whole camp with signal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyn B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, restful beautiful place.

We stayed in a safari tent on 17 August 2018. Only suggestion was a bathroom mirror for shaving! We returned to a bungalow with our grown-up son on 19 August, more old fashioned accommodation, but very clean and to be recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike, rustige en mooi plek.

Ons het op 17 Augustus 2018 in 'n safaritent gebly. Die enigste aanbeveling was 'n badkamerspieël om te skeer. Ons het na 'n eenheid teruggekeer saam met ons volwasse seun op 19 Augustus, meer outydse verblyf maar baie skoon en word aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie E

Perfect start to our Kruger trip.

A stunning setting with boabab trees and cliffs, our hosts made us feel very welcome and at home, dinner was a lovely braai out on the patio, we enjoyed stayed staying in the safari tents which were nestled in the bush. Breakfast was excellent and we enjoyed walking to see the cave paintings. We will definitely be back and bring our mountain bikes next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Carina K
Gesin met tieners

Hou verby.

Ongelooflik duur vir wat 'n mens kry. Om tafel te dek in die chalet moet jy als uitdra. Dit het gereën nadat ons die braaivuur aangesteek het - daar is geen beskutting nie. Die sogenaamde braai-area is ook net 'n stuk ongelyke grond. Leë ysbakkies in die vrieskas. Personeel het gewissel van norse man tot giggelende vrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hes H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hes H
Gesin met klein kinders

Wegbreek in die bos.

Ons het as groter familie met tieners en klein kinders 'n aand oornag op pad na die Kruger Park. Dit was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Louis P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is skoon en netjies en die personeel is hulpvaardig.

Daar behoort ordentlike sekuriteit te wees. Dit is nogal afgeleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H
Besigheidsreis

Lovely setting and scenery.

The chalets are very nice. The lodge is set in a lovely area and well laid out. The desk area could use more light for business travellers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naby die R525, Oos van Masisi, Awelani Eco-Tourism Lodge at Tshikuyu, Tshikuyu, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5OTlmNTZmLTVkNmItNDFiMS05MjBmLWFmMDI3NWViNzllMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 520 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Off the R525, East of Masisi Awelani Eco-Tourism Lodge at Tshikuyu 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.433448268572 30.940601597553
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem