Despatch Akkommodasie by Azalea B&B | LekkeSlaap
+33
+33

Azalea B&B

B&B
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wistariastraat 16, Azalea Park, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Azalea B&B is in die buurt Azalea Park in Despatch, 'n dorp tussen Uitenhage en Port Elizabeth.

Verblyf word in 3 unieke kamers gebied. Elke kamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort, asook tee- en koffiemaakgeriewe, badhanddoeke, 'n yskassie en TV met 'n USB-koppelpunt.

Gaste kan van die gemeenskaplike braai-area en kombuis gebruik maak. Ontbyt is beskikbaar by die hoofhuis. Wasgoeddienste is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Veilige parkeerplek word agter 'n hek voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Wistariastraat 16, Azalea Park, Despatch, 6220, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wistariastraat 16, Azalea Park, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVI0vwnBnytXkB7MmPzt8X5pE51DCTpEbqH0xWRpOdL9CXhlXga?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 16 Wistaria Street Azalea Park 6220 Oos-Kaap 086 999 0018 10:00-14:00 10:00 -33.810185801969 25.497271192022
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za