Azure 22 by HMH
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2025 tot 31 Jan 2026.
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis Drive, Azure On Big Bay, 22, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 690R2 421 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Azure 22 is 'n moderne, stylvolle woonstel in Azure, Eden on the Bay, 'n veilige landgoed wat net 1 minuut se stap van Big Bay se strandfront af is.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 kamers wat individueel versier is en 'n moderne badkamer het. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n gastebadkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n leefarea met 'n sithoekie, 'n TV, 'n kaggel en 'n eetarea. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n omsetter vir gebruik tydens beurtkrag.
Die leefarea se skuifdeure bied toegang tot 'n balkon waar gaste die branders kan hoor. Daar is ook verskeie restaurant- en koffiewinkelopsies in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 63
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Otto du Plessis Drive, Azure On Big Bay, 22, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Azure 22 by HMH het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis Drive, Azure On Big Bay, 22, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang