Azure 220
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis-rylaan, Azure On Big Bay 220, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R2 745R2 196 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Azure 220 is 'n moderne woonstel met stylvolle meubels op Eden on the Bay, 'n veilige landgoed wat slegs 1 minuut se stap vanaf die Big Bay-strandfront is.
Hierdie tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, asook 'n oopplan-kombuis, -eet en -leefarea. Die hoofslaapkamer is smaakvol gemeubileer en het 'n koningingrootte-bed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik die gastebadkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die pragtig ontwerpde oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sentrale ontbyttoonbank met stoeltjies. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na die eetarea. Daar is gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale in die leefarea.
Die leefarea lei na die beskutte balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig en gemaklike stoepmeubels. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en die gemeenskaplike swembad. Daar is ook verskeie restaurante en koffiewinkels in die area om van te kies.
Die verblyf het 'n omsetter wat 'n lig, TV en WiFi tydens beurtkrag aanhou. Daar is ook 'n ekstra muurporp vir gaste se gerief.
Slaapplek
’n Bespreking by Azure 220 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 58
Resensies 29
Jaar gelys 7
Ligging
- Otto du Plessis-rylaan, Azure On Big Bay 220, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Azure 220 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis-rylaan, Azure On Big Bay 220, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12