Azure C4
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suid Kusweg 138, Desainager, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Azure C4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n strandfrontkompleks in Deseinager. Gaste kan die see-uitsig geniet en die verskeie aktiwiteite en besienswaardighede in die area verken. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié woonstel met lugversorging is op die eerste verdieping geleë. Daar is slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die leefarea het 'n enkelslaapbank. Die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Die leefarea lei na 'n groot stoep met sitplek, braaigeriewe en 'n eetstel met 'n uitsig oor die see.
Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en gaste kan die nabygeleë strand besoek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Azure C4 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Dineshan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jare op LekkeSlaap 3
Ligging
- Suid Kusweg 138, Desainager, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Azure C4 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Desainager Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suid Kusweg 138, Desainager, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom