B @ Home
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Sue Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Ben A - Des 2023
Algehele gradering
Very good rooms and the service is excellent.
B @ Home se terugvoer
Dear Ben
Thank you so much for your kind words. We value your opinion and look forward to having you again.
Kindest regards
Sue and the B@Home team.
Engela G - Jul 2023
Algehele gradering
Vir die doel waarvoor ons daar was, was dit perfek.
Eunice T - Mrt 2023
Algehele gradering
Finding a place was not difficult, we were warmly welcomed with a smile that says you are welcome.
B @ Home se terugvoer
Dear Eunice,
Thanks, so much, for your kind words. We appreciate it. We are looking into solar lights and appreciate the recommendation.
Kindest regards,
Sue
Mamorena P - Feb 2023
Algehele gradering
Fabulous.
B @ Home se terugvoer
Dear Mamorena, thank you for your positive review. It was such a pleasure having you. Kindest regards. Sue and the team.
Lucas P - Jan 2023
Algehele gradering
Was baie lekker en aangename plek, baie netjies.
B @ Home se terugvoer
Hallo Lucas
Baie baie dankie vir julle positiewe review.
Dit beteken so baie vir my en my span. Ons waardeer dit opreg.
Groete,
Sue, Winny, Tracy en Jacob.
Rik + Monique P - Des 2022
Algehele gradering
Very nice room, attentive details.
B @ Home se terugvoer
Dear Rik and Monique
Thanks so much for your review. We as a team appreciate your kindness and you have no idea how much this motivates us to carry on doing what we do best. You were great guests to accommodate.
Many blessings to both of you. May you keep on spreading your positive energy wherever you go.
Warm regards,
Sue and the team
Gerhard V - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig en voldoende.
B @ Home se terugvoer
Hallo Gerhard
Thank you so much for your kind words. We sincerely appreciate it - and it means so much to the team.
Many blessings
Sue
Hendriët P - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik en rustig gewees.
B @ Home se terugvoer
Baie dankie vir jul vriendelike resensie Hendriet. Dit was lekker om so 'n groot gelukkige familie te ontvang.
Groete
Sue en die span.
Lindie S - Mrt 2022
Algehele gradering
It was absolutely lovely! Very clean, quiet and safe.
B @ Home se terugvoer
Dear Lindie
Thank you so much for your review. It was such a blessing having you and your spouce at our guest house. We look forward to having you again.
Stay blessed.
Warm regards
Sue
Marlize N - Des 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik.
B @ Home se terugvoer
Baie baie dankie Marlize.
Annetjie Catharina C - Okt 2021
Algehele gradering
Baie rustige area..
B @ Home se terugvoer
Dankie vir jou review en die mooi woorde.
Met betrekking tot die kraak: Soos aan jou verduidelik - ons huis is in die 1940s gebou - en ons doen gedurigdeur opknappingswerk. Ons huis staan op mynarea. Soos met meeste mynhuise - is ons grond ook redelik onstabiel en ons plekke het 'n paar hardnekkige krake. Ons het verlede jaar na Covid lockdown daardie spesifieke kamer geverf en die kraak toegepleister - maar sowaar - hy's terug - binne 'n jaar. Jammer dat dit julle gepla het - ons gaan weer daarna kyk. Ons hoop om julle weer te sien.
Petrus S - Des 2020
Algehele gradering
Kersfeesnaweek weg van die huis.
B @ Home se terugvoer
Nogmaals dankie Petrus. Dit was heerlik om julle te huisves.
Petrus S - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker stil en sal graag weer daar wil gaan woon.
B @ Home se terugvoer
Goeiedag Petrus
Baie dankie vir julle mooi kommentaar. Ons waardeer julle!
Ons laat kyk definitief na die motorhuisdeur.
Groete
Sue
Pamela N - Des 2019
Algehele gradering
We had a lovely stay.
Angelique D - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies en vriendelike diens van personeel. Baie dankie.
B @ Home se terugvoer
Liewe Angelique,
Watter voorreg om julle te kon akkommodeer. Dankie vir julle opbouende kommentaar.
Groete
Sue
Stefan K - Sep 2019
Algehele gradering
Ruim, bekostigbare verblyf vir 'n gesin.
B @ Home se terugvoer
Hallo Stefan,
Baie dankie vir jou aanmoedigende woorde. Ons waardeer dit opreg. Dit was aangenaam om julle te ontvang.
Groete
Sue
Martine B - Aug 2019
Algehele gradering
Spacious cottage.
B @ Home se terugvoer
Good day Martine,
I was really sad when reading ýour comment. I set up a staff meeting to assess the situation. We view this comment in a very serious light and are putting the necessary measures into place to avoid a recurrence.
Thank you for awarding us 4 stars for service, security and value for money.
We appreciate your opinion. It keeps us alert.
Regards,
Sue
Jakob S - Jul 2019
Algehele gradering
Netball coaches found the venue very neat and the staff very accommodating.
B @ Home se terugvoer
Good day
Thank you dear guests from New Castle for your kind words. We sincerely appreciate it.
Kindest regards
Sue
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Marian R - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlike, rustige omgewing, ideaal vir wegbreek en afskakel.
B @ Home se terugvoer
Goeiedag Marian,
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons waardeer dit so baie dat julle ons gastehuisverblyf geniet het.
Dit was lekker om julle te ontvang.
Seen vorentoe,
Sue
Erik R - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly, aangename mense.
B @ Home se terugvoer
Beste Marianne,
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Baie seën vir jou.
Groete,
Sue
Andre L - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker rustig. Voel soos die plaas.
B @ Home se terugvoer
Goeiedag Andre,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons waardeer elke positiewe punt. Dit motiveer my span.
Ons hoop om julle weer te sien.
Groete.
Sue
Yusuf B - Okt 2018
Algehele gradering
The Staff of B@Home are simply amazing
B @ Home se terugvoer
Good day Yusuf,
Thank you very much for your positive review. We enjoy hosting you and are looking forward to having you again.
Kindest regards,
Sue
Gansen R - Sep 2018
Algehele gradering
Very neat well taken care of accommodation.
B @ Home se terugvoer
Good day Gansen,
Thank you so much for your kind and positive review. It means a lot to me and encourages my staff. Please visit us again.
Kindest regards,
Sue
Thandiswa N - Jul 2018
Algehele gradering
I had a great stay and there was good communication.
B @ Home se terugvoer
Dear Thandiswa,
Thank you a lot for your rating and review. It means so much to us.
May you and your friends be blessed. We would love to have you again.
Warm regards,
Sue
Retha V - Jun 2018
Algehele gradering
Tien uit tien vir julle. Dit was baie lekker om by julle te kon oorgeslaap het.
B @ Home se terugvoer
Liewe Retha,
Baie dankie vir jou mooi positiewe woorde. Jy het geen idee hoe baie dit vir my en Winny beteken nie.
Ons sien daarna uit om julle weer te sien.
Groete,
Sue
Adele B - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was 'n plesier om hier tuis te gaan.
B @ Home se terugvoer
Baie dankie Adele
Jy het geen idee hoe baie dit vir ons beteken nie.
Wees geseën.
Groete
Sue
John M - Jan 2018
Algehele gradering
Dit het my verwagtinge oortref. Baie dankie vir die gasvryheid.
B @ Home se terugvoer
Goeiedag John,
Watter voorreg was dit nie om julle goeie mense van Namibie hier te ontvang nie. Dankie vir die mooi verwysing. Dis sowaar 'n seëning van bo.
Mag dit met julle baie goed gaan. Ons hoop om julle weer te ontvang.
Baie groete,
Sue
Marinda S - Nov 2017
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Lees meerB @ Home se terugvoer
Liewe Marinda,
Baie dankie. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang.
Groete,
Sue
Ga C - Okt 2017
Algehele gradering
As gesin was ons tuis, privaat en ingerig.
B @ Home se terugvoer
Goeiedag
Dankie Ga vir julle kommentaar. My dames is in die wolke. Ons waardeer julle terugvoer.
Dit was 'n plesier om julle te ontvang.
Groete,
Sue
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Harry J - Sep 2013
Algehele gradering
Dit was wonderlik en fantasties; sal glad nie omgee om weer vir 'n naweek te gaan nie.
Janina O - Sep 2013
Algehele gradering
Dit was heerlik en baie rustig.
Sharon W - Okt 2011
Algehele gradering
Great place to stay, I will utilise it when I visit Gauteng again.
Leon M - Apr 2011
Algehele gradering
Good for emergency stay but not first choice.
B @ Home se terugvoer
Good day Leon
I need to let you know that we have indeed upgraded and improved over the years.
Thanks for the comments. We took it to heart and upgraded as budget allowed.
Just a note: When you visited us, my mother, who assisted me with the guest house was in ICU after a stroke - and I do apologise that things fell through the cracks at that stage.
Kindest regards,
Sue and team
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lysterlaan 5, Daggafontein, Springs, 1559, Gauteng