B @ Home
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lysterlaan 5, Daggafontein, Springs, 1559, Gauteng
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
B @ Home is in die suidelike deel van Springs naby die Springs Mall, N17 en alle industrieë aan die suidekant geleë. Gaste kan op die bankies in die tuin ontspan of op die groot outydse stoep die rustigheid geniet.
Verblyf word aangebied in 2 ateljeewoonstelle, 3 en suite-slaapkamers, elkeen met 'n privaat ingang, en 'n volledig toegeruste selfsorgwoonstel. Die eenhede het elkeen tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, en yskassie. Geen maaltye word bedien nie. Die gastehuis het ook gratis WiFi, kluise in meeste van die kamers, geslotekringtelevisie, DStv se basiese pakket en wasgoeddienste teen 'n ekstra koste. Spesiale pakkette is beskikbaar vir langtermyngaste. Oorgenoeg parkeerplek van die straat af is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Sue Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Lysterlaan 5, Daggafontein, Springs, 1559, Gauteng
- Gaste dink B @ Home het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Springs Brakpan Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lysterlaan 5, Daggafontein, Springs, 1559, Gauteng