+29
Selfsorg in Table View

B401 Sea Spray

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Unit B401 Sea Spray, 4 Marine Drive, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

B401 Sea Spray is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View, Kaapstad. Die kompleks is oorkant Blouberg se gewilde strand en dis bekend vir sy vlieërbranderry-geleenthede en die uitsig op Tafelberg.

Die moderne woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n aparte stort en 'n bad.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, ketel, broodrooster en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste, rusbanke en 'n TV met toegang tot stroomdienste. Gaste moet asb. hul eie intekenbesonderhede gebruik om die stroomdienste te gebruik. Die leefarea lei na die stoep met 'n pragtige uitsig oor die see en op Tafelberg. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek vir voertuie. Die kompleks is naby restaurante, winkels, kroeë, die Milnerton Gholfbaan en 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 93

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Unit B401 Sea Spray, 4 Marine Drive, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink B401 Sea Spray het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Unit B401 Sea Spray, 4 Marine Drive, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7c2ff532427d9be49b97e7962c627cd8a7a4fcc919bc3aca94dfdaedd346112d7c2e5357edcd48159043683e8074071ecce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Unit B401 Sea Spray, 4 Marine Drive Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.824234265806 18.478476550332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang