Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baby Bush Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasmynstraat 9, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Baby Bush Cottage is in Thabazimbi, Limpopo en is naby verskeie winkels en besighede. Die knus selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en is dus die ideale oornagblyplek vir diegene wat op soek is na 'n gerieflike blyplek.

Die slaapkamers het 2 enkelbeddens elk en 'n gedeelde badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemakstoele, 'n TV met die volle DStv-pakke en 'n binnebraai.

Gaste het ook toegang tot 'n lieflike, privaat tuin waar hulle kan sit en ontspan en die voëltjies dophou. Veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Baby Bush Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Baby Bush Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Jasmynstraat 9, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Baby Bush Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasmynstraat 9, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4f19a3186cf098d30e53bcb5d9f742a01e40d5a4e22bae8edc8979a14b82ce8d4a64e93e3a2a69d9c154b29eee9c1004a39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 9 Jasmyn street Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.5820737 27.4131579
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem