3 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - 2012 Olifant Drive, Marloth Park, 1320, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Baby Elephant is 'n kothuis ver van die stadsgedruis in Marlothpark, 'n vakansiedorp waar diere vrylik tussen huise rondbeweeg. Dit is naby safari's en aktiwitwite en is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n avontuur wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is.
Hierdie oopplan-kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 1. Die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, oond, mikrogolf, stoof, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus.
Daar is 'n privaat Jacuzzi, braai-area, buitesitplek, gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Marloth Park Walking Safaris is net 3 km vanaf die verblyf en die Krugerwildtuin is net 'n kort rukkie se ry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 34
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 2012 Olifant Drive, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink Baby Elephant het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2012 Olifant Drive, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang