Badenhorst Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Badenhorst Cottage is geleë in Wakkerstroom, stapafstand van al die geriewe af. Tot 6 gaste kan gerieflik hier tuisgaan.

Die kothuis het 2 slaapkamers, 'n ruim kombuis / leefkamer en 'n aparte badkamer. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 stapelbedstelle. Die kombuis is goed toegerus en daar is braaigeriewe. Al die beddens is oorgetrek met elektriese komberse.

Let asseblief op dat die kothuis net vir selfsorg beskikbaar is.

Slaapplek

'n Bespreking by Badenhorst Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Badenhorst Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 950 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false