Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bagatelle Kalahari Game Ranch

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 104 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D1268, Bagatelle Kalahari Game Ranch, Mariental, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bagatelle Kalahari Game Ranch is in die hartjie van die Kalahari, bo-op en tussen die Kalahari se kenmerkende groot rooi duine. Verblyf word gebied in unieke chalets bo-op 'n duin-strook en in die vallei tussen die duine.

Die chalets is gehard teen die Kalahari-son en hewige wind, maar binne is dit pragtig ingerig en heerlik rustig. Dis in 3 verskillende style gebou, maar handhaaf almal dieselfde standaarde wat ontwerp betref. Elke chalet het lugversorging, 'n plafonwaaier, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kluis en 'n haardroër.

Daar is 4 hout-chalets op stelte wat op die duine geleë is en na die suidweste front. Die ander 6 chalets is in die vallei tussen die duine. Laasgenoemde is van strooibale gebou, met dik mure wat insolasie bied en 'n heerlike atmosfeer binne skep. Die 4 tuinkamers is langs die lodge en beskik oor grasdakstoepe.

Die lodge se hoofgebou is 'n ou plaashuis wat aansienlik gerestoureer is en tans as woning dien. Die ingangsportaal lei na die ontvangs, sitkamer, eetkamer, kroeg, kelder, biblioteek en kantoor. Die lodge bied ook 'n swembad, ontspanningsarea en buitelug-boma waar gaste saans kan eet en kuier. Tradisionele etes soos springbok en bobotie word bedien.

Aktiwiteite by die lodge sluit 'n begeleide boesman-uitstappie, ritte in die natuur, skemerkelkie-ritte, voëlkyk en wildkyk in.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 42

Jaar gelys 6

Ligging

  • Langs die D1268, Bagatelle Kalahari Game Ranch, Mariental, 0000, Hardap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hardap Namibië
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D1268, Bagatelle Kalahari Game Ranch, Mariental, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fc0727e73cabd4d698d7c9d46d2591e6670255d8137e3458f6180c6c4c08a8e33b44a73e2873f677c05f810d6035fff3f15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense Off the D1268 Bagatelle Kalahari Game Ranch 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.300064002319 18.032812390213
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem