- 56 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Off the D1268, Bagatelle Kalahari Game Ranch, Mariental, Hardap Sien kaart
Beskrywing
Bagatelle Kalahari Game Ranch is in die hartjie van die Kalahari bo-op die duine en in die vallei tussen die Kalahari-duine geleë.
Verblyf word in 4 verskillende style chalets gebied. Die Dune Exclusive Chalet, Dune Chalet en Garden Room het elk slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort of 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die Savannah Chalet het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n slaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke chalet het lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n kluis, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, kuierarea en 'n boma vir aandetes buite. Die ingangsportaal lei na die ontvangs, sitarea, eetarea, kroeg, kelder, biblioteek en die kantoor. Daar is ook kampeerplekke op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 48
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off the D1268, Bagatelle Kalahari Game Ranch, Mariental, Hardap
- Gaste dink Bagatelle Kalahari Game Ranch het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the D1268, Bagatelle Kalahari Game Ranch, Mariental, Hardap
Sien kaart- 56 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang