Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bahnhof Hotel Aus

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 40

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Bahnhof Hotel Aus
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Riana V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf.

Die houtvloere in die kamer kan steurend wees. Ongelukkig is daar nie 'n yskas nie wat waarde kan toevoeg. Koffie- en teegeriewe is in die kamer. Etes is heerlik. Die toesluit van die gaste in die aand is steurend en het met 'n groot geraas geskied. Ek het wakker geskrik. Miskien sal 'n aandwag nie 'n slegte idee wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bahnhof Hotel Aus se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering Riana, ons neem kennis van jou opmerkings en voorstelle.
Dit was n plesier om julle by Bahnhof Hotel Aus te gehad het.


Bahnhof Hotel Aus
Thelma B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma B

Pragtig, skoon en lekker kos.

Beste gasvrou en gasheer. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en aangename verblyf. Heerlike aandete en ontbyt.

Was aangenaam verras met die hotel, want die dorpie lyk maar so-so. Personeel was baie vriendelik en professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bahnhof Hotel Aus se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Hendrik. Dit was aangenaam om julle in Aus te gehad het.
Groete
Bahnhof Hotel Aus.

Bahnhof Hotel Aus
Johannes V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Bahnhof Hotel Aus sal menige stadshotelle die ore aansit wat betref vriendelikheid, netheid en professionaliteit.

Met ontvangs is ons verwelkom met ’n heerlike drankie, die vriendelikheid van die personeel het opgeval. Ons kamer was silwerskoon en die linne kraakvars. In die eetkamer was ons tafel duidelik gemerk met ’n naamkaartjie (dus nie nodig gehad om te soek nie), ons kelnerin was baie attent en die kos uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bahnhof Hotel Aus se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering Johannes, dit was 'n plesier om julle by Bahnhof Hotel Aus te onthaal.
Hoop om julle weer eendag te sien.

Groete
BHA

Bahnhof Hotel Aus
André V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V
Saam met vriende

'n Moet in die suide van Namibië.

Absoluut waarde vir geld. Ons verblyf hier was uitstekend. Die personeel was baie hulpvaardig, hulle diens uitstekend, goed geleer en die etikette van hulle diens was baie goed. 'n Baie goeie ontbyt. Aandete was ook baie goed en dan ook die verskeidenheid van koeke om saam met 'n goeie koppie koffie te nuttig. As die geleentheid weer daar sou wees sal ek beslis weer daar wil oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bahnhof Hotel Aus se terugvoer

Beste André,

Baie dankie, ons waardeer jou terugvoer en sal julle graag weer in Aus wil onthaal.

Beste groete,
Bahnhof Hotel Aus

Bahnhof Hotel Aus
Dalene V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Dalene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie duur vir wat ons gekry het.

Die hotel is totaal en al te duur en die kos is regtig van lae gehalte. Selfs ontbyt was glad nie spesiaal nie. Die slaapgeriewe was twee harde enkelbeddens en glo my as mens vêr gery het van Suid-Afrika af nie 'n plesier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rona V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona V
Saam met vriende

Dit was uitstekend!

Dit was net een groot plesier om daar tuis te gaan! Vriendelike diens, lekker geëet en kamers netjies en skoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Aus, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0ZTE5NWI4LTYzNTctNDZhNS04YzY3LTllN2U4NTQ5NDMwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 180 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Main Road Aus 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.66590085875 16.260178197335
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem