Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baja Plaas

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Baja Plaas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Leandra A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra A
Gesin met klein kinders

Wonderlike wegbreek-naweek!

Ons is absoluut mal oor Baja Plaas! Die woongeriewe is ongelooflik netjies en goed ingerig. Die natuurskoon en stilte was presies wat ons nodig gehad het. Ben en Nici is superster-gashere. Ons sal vir seker weer by Baja Plaas gaan uitspan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baja Plaas se terugvoer

Leandra en familie was wonderlike gaste. Die huis, binne en buite, netjies en skoon gelaat.
Ek host julle enige tyd! Dankie dat julle ons stukkie bederf saam met ons kom geniet het

Baja Plaas
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baja Plaas, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb85e2a412a6a5f3457bcb6d4fa3d7e36c7e0612861ad7ae51a0387ad2780b1de72119bde77d56bf0f4f6d7e6adb910bc65b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 Baja Plaas Droogekloof 0480 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.850338429259 28.10432772265
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem