Bald Ibis
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jan 2026 tot 31 Jan 2026.
- Soos Gesien op Instagram
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisfontein Road, 856 Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
-
Vanaf
R5 000R4 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Bald Ibis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige huis op die Highland Gate Golf and Trout Estate. Dit is in die skilderagtige Steenkampsberge naby die gewilde kunsvlieghengeldorpie Dullstroom geleë
Die huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is ook 'n slaapbank vir 2 kinders in die studeerkamer. Elke en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste moet hul eie Nespresso-koffiekapsules saambring. Die ruim leefarea sluit 'n etenstafel, kaggel, TV en gemaklike rusbanke in. Dié area lei na 'n toegeboude stoep met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel.
Stapeldeure bied toegang tot die groot, goedversorgde tuin. Die huis het 'n volle DStv-pakket, onbeperkte WiFi en 'n omsetter, sonpanele en 'n rugsteunbatterystelsel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
CHRISTOPHER Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kruisfontein Road, 856 Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Bald Ibis het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisfontein Road, 856 Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang