20% af Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 31 Mrt 2020 tot 8 Apr 2020.
Westbrook Akkommodasie by Bali Hai 402 | LekkeSlaap
+18
+18

Bali Hai 402

3 resensies
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R1 590 R1 272 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noord Kusweg 37, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bali Hai 402 is 'n gemeubileerde woonstel in 'n seefront-kompleks in die dorp, Westbrook geleë. Dié prentjiemooi dorp spog met lang strande en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek by die see.

Die woonstel is op die vierde verdieping, het lugversorging en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. 2 van die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV met volledige DStv en gemaklike sitplek, en lei na 'n onderkbalkon met 'n sitarea en 'n pragtige see-uitsig. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Daar is 'n gemeenskaplike braai-area by die swembad.

'n Daaglikse skoonmaakdiens sluit nie skottelgoedwas in nie en dis net vir 'n uur lank. Dit is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.

Doendinge in die omweging sluit in swem, die verkenning van die seelewe in rotspoele, kajakry, branderplankry, lyfplankry, bootry en sonbad.

Slaapplek

’n Bespreking by Bali Hai 402 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Bali Hai 402
Netheid
3.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Noord Kusweg 37, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bali Hai 402 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 590
Vanaf R1 272
per nag (plek vir 6)

Sien meer verblyf in

Westbrook KwaZulu-Natal
was R1 590
Vanaf R1 272
per nag (plek vir 6)
was R1 590
Vanaf R1 272
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noord Kusweg 37, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOaqUPbc1izZVVjHVMeTdqf2L2KrvrZ5uCfBpZpa5XFCP4vPQT2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 590, nou Vanaf R1 272  per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 37 North Beach Road Westbrook 4400 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.588858 31.172212
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za