Somerstrand Akkommodasie by Ballina Ga-el Gastehuis | LekkeSlaap
+34
+34

Ballina Ga-el Gastehuis

  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 78 Brighton Rylaan, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ballina Ga-el is in Brightonrylaan, binne loopafstand van die gewilde Pollock Strand, die Humewood Gholfbaan en die universiteit. Die Boardwalk Casino, restaurante, inkopiesentrums en die oseanarium is ook naby.

Ons bied selfsorg-kamers met en suite-badkamers, en kombuisies met tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is lugversorgers in alle kamers. Vol DStv en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is veilige parkering van die straat af.

Summerstrand is net 50 km van die gewilde Addo Olifantpark (met baie wildspesies) af. Ons bied pendeldienste na en van die lughawe met voorafreëlings.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 20 resensies vir Ballina Ga-el Gastehuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 78 Brighton Rylaan, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ballina Ga-el Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 78 Brighton Rylaan, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmZWFlYTMyLTcwNzktNGYyMS1iYmMwLWJjN2NiMzBjN2YwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 78 Brighton Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.991907409376 25.673160552979
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za