Ballito Bay Holiday Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Naweekaanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vanaf 24 Aug 2019 tot 18 Sep 2019.

Beskrywing

Ballito Bay Holiday Apartments is in Ballito geleë en bied pragtige strande en warm water. Hier baljaar dolfyne in die branders en jy kan saam met hulle swem, branderplankry of skubaduik. Die promenade is ideaal vir stap en daar is verskeie winkelsentrums in die omgewing.

Verblyf word in verskeie eenslaapkamerwoonstelle en ‘n tweeslaapkamerwoonstel gebied. Elke woonstel het ‘n slaapkamer, badkamer en ‘n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is ook ‘n gemeenskaplike dek met ‘n gasbraai.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ballito Bay Holiday Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 R667 per nag (plek vir 2)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vanaf 24 Aug 2019 tot 18 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false