+51
Selfsorg in Salt Rock

Ballito Beach House Villa

10 gaste

5 slaapkamers

5 beds

5 badkamers

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 19 Hewitt Road, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Ballito Beach House Villa is in Salt Rock geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Verblyf by Ballito Beach House Villa word gebied in 'n 1 dubbelverdieping-hoofhuis met 4 slaapkamers en 'n aparte kothuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n slim-TV en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste maaltye saam kan nuttig. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die kothuis het 'n aparte ingang, en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel.

Braaigeriewe en 'n swembad is beskikbaar vir gaste se gebruik. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel in 'n toesluitmotorhuis.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hertzog Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 19 Hewitt Road, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 12 744
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 12 744
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 12 744
per nag (plek vir 10)
Bespreek

19 Hewitt Road, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA795ee6fa4000c365d3e249ab5eefebbd0d62ef30e3e230174c904df91fd38f782abfe8fcec588eeaa3848980cca463e5e97e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 744 per nag (plek vir 10) 19 Hewitt Road Salt Rock 4392 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -29.4993941 31.2404805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang