+23
Selfsorg in Willard's Beach

Ballito Manor 401

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

3 badkamers

15% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 26 Jan 2026 tot 27 Mrt 2026.
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 102B Compensation Beach Road, Dolphin Coast, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Ballito Manor 401 is 'n selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in 'n veilige kompleks, met direkte toegang tot die hoofstrand, in die hartjie van Ballito.

Dié woonstel op die vierde verdieping het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoof-en suite-badkamer het 'n bad en stort en die ander 2 slaapkamers het elk 'n stort. Al 3 slaapkamers het lugversorging en lei na die balkon. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, yskassies, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gaste moet hul eie aanmeldbesonderhede gebruik om programme te stroom. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeur lei na 'n groot balkon met buitemeubels, 'n gasbraai en 'n see-uitsig. Gaste het toegang tot 2 veilige parkeerplekke in die kompleks en kan gerus die gemeenskaplike swembad gebruik.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elbie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 102B Compensation Beach Road, Dolphin Coast, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ballito Manor 401 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 970
15 % AF
R 2 970 R 2 525
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 970
15 % AF
R 2 970 R 2 525
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 970
15 % AF
R 2 970 R 2 525
per nag (plek vir 6)
Bespreek

102B Compensation Beach Road, Dolphin Coast, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3932c8ec746d554bdf5e1792b24d89de54c2b2511751e92e20e2c6a57bab76051b67733790f40f03c4b838a5a8854ee3cd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 970 nouVanaf R2 525 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 102B Compensation Beach Road Dolphin Coast 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.531741587764 31.222366632577

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang