Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Sands 2

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 11 resensies vir Ballito Sands 2
Netheid
4.1/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.5/5
Leon S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon S
Gesin met tieners

My vrou loop baie moeilik en die trappe af na eenheid 2 was vir haar baie lastig.

Die handvatsel van die hoofslaapkamerdeur aan die sitkamer se kant is baie los. Net een skroef hou dit nog in posisie. Dit is baie moeilik om die ingangsdeur van die binnekant af oop te sluit. Mens moet geweld gebruik en kan dus maklik die sleutel breek. Die horlosie bokant die ingangsdeur staan en kort waarskynlik 'n nuwe battery. Die veiligheidsdeur van die hoofslaapkamer (trellidoor) is stukkend aan die binnekant en moet herstel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi V
Gesin met klein kinders

Amaizing.

Die woonstelkompleks is perfek gelee. Ons hou gewoonlik in daardie omgewing vakansie. Ek sou net die 2 grondwoonstelle die ooghoogte "view" bietjie beter maak. Die plante bederf so bietjie jou uitkyk. . Maar die diens, die woonstel alles was perfek. ;.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina M
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly. Veral met die lugvesorging in elke vertrek.

Ons sou 'n bad in een van die badkamers verkies het. Daar was nie 'n besem om uit te vee nie. Volle DSTV was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanette D
Saam met vriende

Pragtige ligging. Silwerskoon eenheid.

Die eienaar moet aandag gee aan klein onderhoudaspekte om die eenheid meer gemaklik te maak. Die voordeur kon nie sluit nie. Die tweede badkamer se wasbakprop was weg en daar was geen toiletpapierhouer nie. Die derde slaapkamer se bedkassiedeur val af. In die sitkamer is die bank stukkend en baie ongemaklik. WiFi moet beskikbaar wees. 'n Stoel en spieëltafel in die kamers sal meer gerieflik wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B
Gesin met klein kinders

Lovely unit, great view and walking distance to the beach.

Accommodation is comfortable, modern and spacious. The location is perfect, right on the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqui V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful!

The only thing that I felt was missing was some direction on day to day things i. e. a one pager or folder with the WiFi password, where to put rubbish etc. Also would be great to have a second set of keys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Nico E
Gesin met klein kinders

Een groot nagmerrie van die instapslag.

Ek het duidelik gevra vir 'n grondvloer met geen trappe. Met aankoms seker 20 steil trappe af na die voordeur. Stort het nie 'n deur nie, water die hele badkamer vol, loop onder deur uit. TV werk nie. Hoofslaapkamer aircon werk nie, stokoud en geroes. Geen water nie. Was 15 minute daar, toe is dit loadshedding, sit ons in die donker. Jy moet jou kar 100 m van die woonstel stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandi S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandi S
Gesin met klein kinders

Lekker

Nice place. Close to beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk R

Ons het baie lekker gebly. Die bestuur was baie behulpsaam en het ons 'n paar uur vroeër laat ingaan omdat ons dogter siek was.

Ons het baie lekker gebly. 'n Paar probleme was dat die lugversorger in die sitkamer het nie gewerk nie. Ons het dit gerapporteer op die Saterdag. Die sitkamerbank was gebreek op die een sitplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roslyn B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roslyn B
Gesin met tieners

Excellent location with superb security.

Ballito Sands is the perfect place to be. Its excellent location and spacious living space with superb security allows for a wonderful, relaxed holiday. Beautiful sunrise and sunsets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Bernice F
Gesin met klein kinders

Tarief betaalbaar regverdig nie verblyf verkry nie.

Die uitsig en ligging van Ballito Sands 2 is goed. Die parkeerplek is bietjie knap, veral met `n groter voertuig. Die toesluitparkeerplekke is baie klein, ons kon nie daarvan gebruik maak nie. Die kompleks is netjies en luuks, alhoewel dit voel die eenheid het bietjie afgesteek. Die lugverkoeler in die sitkamer werk vir 'n rukkie dan gaan dit af en moet dan af en aan gesit word by die muur voordat hy weer werk. Die bedlampies of altans bedlampie in die hoofslaapkamer werk nie. Die eenheid is nie skoon soos verwag nie - die wit stort matjie het vuil kolle/vlekke opgehad reeds met ons aankoms daar. Ons algehele gevoel is dat jy 'n redelike tarief betaal, slegs vir 'n see-uitsig en die kompleks, maar dat Ballito Sands 2 is nie die tarief waardig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 92a, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f2fb522b40a5b8129766a4f13e6c3f36588a52a56e93dc224050cfd8196e32fd8f922b9c3d26dc012b97d227f723dc65afe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 92a Compensation Beach Road Ballito 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.535712710976 31.222232927252
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem