6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 92a Compensation Beach Road, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ballito Sands 2 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito se strandfront. Dié kompleks is naby Granny Pool Beach en 'n paar restaurante.
Die woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamer deel die tweede badkamer wat 'n stort het.
Die oopplan-kombuis is met die nodige toebehore om maaltye te kook, asook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die leefarea het 'n platskerm-TV.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, direkte toegang tot die strand, 'n braai-area, wasgeriewe en gratis, privaat parkeerplek.
Ballito Sands 2 is 3 km van die Ballito Junction Regional Mall af en 22 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 92a Compensation Beach Road, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ballito Sands 2 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
92a Compensation Beach Road, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang