Bambelela Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bambela Herberg is 'n luukse en eksklusiewe gaste-lodge 2,5 km vanaf die Waterfall Mall en 7 km vanaf Rustenburg se middestad. Bambelela Lodge bied eksklusiewe akkommodasie aan sakereisigers en vakansiegangers.

Bambelela Lodge is omring deur welige tuine met 'n volop voëllewe en inheemse bome. Elke suite het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, sekere DStv-kanale, tweeledige lugversorging, linne, handdoeke en 'n privaat ingang.

Bambelela Lodge bied daagliks 'n wye verskeidenheid ontbyte, met middag- en aandete beskikbaar op versoek. 'n Wasgoeddiens is ook beskikbaar op versoek. Die lodge beskik oor 'n lieflike, groot swembad en twee baba swembaddens. Daar is ook 'n groot speelpark vir kinders. Veilige parkeerplek op die perseel met 24 uur-sekuriteitswagte deurentyd aan diens is beskikbaar.

Bambelela Lodge is slegs 'n paar minute se ry vanaf Sun City, Pilansberg Wildreservaat en die Royal Bafokengstadion.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Internet
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bambelela Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za