Ho Thabela
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R101, Groot Nysloog, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 800R2 100 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Ho Thabela is 'n selfsorg-chalet in Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation in Bela-Bela, Limpopo. Hierdie eenheid is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende natuurwegbreek.
Dié chalet het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed, 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n etenstafel en stoele. Dit is die ideale plek vir gaste om maaltye saam te geniet.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met buitemeubels, 'n gemeenskaplike swembad, veilige parkeerplek en 'n braai-area. Gaste is ook welkom om aktiwiteite op die perseel te geniet wat voëlkyk, begeleide staptogte, swem en wildkyk insluit. Bambelela is sowat 20 km buite Bela-Bela, 'n area wat veral bekend is vir sy warmwaterbronne, natuurlewe, staproetes en ikoniese besienswaardighede wat die bekende vakansieoord in die Waterberg-area van Limpopo insluit.
Slaapplek
’n Bespreking by Ho Thabela sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Silke Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 69
Jare op LekkeSlaap 14
Ligging
- R101, Groot Nysloog, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Ho Thabela het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R101, Groot Nysloog, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom