Bancroft B&B
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Howick-weg 247, Hilton, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bancroft B&B is in die beboste, lowergroen heuwels van Hilton, bokant Pietermaritzburg, die hoofstad van KwaZulu-Natal. Ons bied 3 uiters gerieflike B&B-suites.
Die Gesin-suite kan tot 4 gaste akkommodeer. Daar is 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die suite het DStv, 'n haardroër, waaiers en verwarmers, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n mikrogolfoond in. Daar is gratis WiFi. 'n Kampbedjie kan ook aangevra word teen addisionele koste. Hierdie twee kamers deel een en suite-badkamer met 'n bad met 'n handstort, 'n wasbak en 'n toilet. Hierdie ruim, lugtige suite bied 'n uitsig oor die voor- en agtertuin.
Die dubbel-suite het 1 slaapkamer wat 2 mense kan akkommodeer met twee enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed (gaste kan spesifiseer). Die pragtige en suite-badkamer het 'n ruim stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die geriewe sluit DStv, 'n haardroër, waaiers en verwarmers, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas in. Daar is ook gratis WiFi. 'n Kampbedjie kan ook aangevra word teen 'n addisionele koste. Die eenheid is langs die tuin en bied 'n aanskoulike uitsig op die sonsopkoms.
Die dubbel-suite op die boonste vloer het een slaapkamer wat 2 mense kan akkommodeer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot bad, toilet, wasbak en 'n aparte stort. Volledig ingerig met matte en die geriewe sluit elektriese komberse, DStv, haardroër, waaiers en verwarmers, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas in. Daar is ook gratis WiFi. 'n Kampbedjie met beddegoed kan ook aangevra word teen 'n addisionele koste.
Alle suites bied gratis hoë-spoed-WiFi. Ons bedien ook 'n heerlike Engelse- of gesondheidsontbyt en ons poog om alle gaste se spesiale behoeftes of voorkeure te bevredig. Vegetariese en "Vegan"-maaltye is geen probleem nie. Aandete is ook beskikbaar op aanvraag.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Old Howick-weg 247, Hilton, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bancroft B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in World's view Hilton Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Howick-weg 247, Hilton, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang