+14
Selfsorg in Somerset-Wes

Barge Inn

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

3 badkamers

10% AF!
Winteraanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2026 tot 1 Sep 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 42 Companje Road, Helderberg Estate, Somerset Wes, 7135, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Barge Inn is 'n rustige toevlugsoord in die Wynlande, met pragtige uitsigte oor Valsbaai en Kaappunt. Dit is die ideale wegbreekplek vir 'n klein gesin of 2 paartjies wat rustigheid en 'n skilderagtige omgewing soek.

Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 3 badkamers, met slaapplek vir tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n bykomende gastebadkamer met slegs 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamer met 'n slim-TV en sagte sitplek. Die kombuis sluit 'n ontbyttoonbank in en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, ketel, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien.

Gaste sal toegang hê tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering. Die eiendom is ideaal geleë net 'n klipgooi van die Helderberg-stap- en bergfietsroetes af, terwyl die strand slegs 6 km weg is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 42 Companje Road, Helderberg Estate, Somerset Wes, 7135, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
10 % AF
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 000
10 % AF
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 000
10 % AF
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

42 Companje Road, Helderberg Estate, Somerset Wes, 7135, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83b79aa65569777c8d71c6b7b4b72e9d1ce7a1c78f0e28c0f3521da24f9daadb65a640c7218d48da7f8c55c61668a168ae49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 42 Companje Road Helderberg Estate 7135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0485136 18.8334121
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang