Monument Heights Akkommodasie by Barney Barnato B&B | LekkeSlaap
+24

Barney Barnato B&B

B&B
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ortleppstraat 11, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Barney Barnato B&B is 'n luukse instansie in Monument Heights, Kimberley. Dis minder as 5 km van die lughawe af en 4 km vanaf die middestad.

Daar is 6 gastekamers, elkeen individueel versier en gemeubileer. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n Nespresso-koffiemasjien. Die beddegoed sluit Egiptiese katoenlinne in en daar is gratis WiFi. Elke kamer het 'n aparte ingang vir privaatheid.

Die eiendom het 'n elektriese heining en toegang word streng gemonitor. Daar is ook geslotekringtelevisie en 'n alarmstelsel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Barney Barnato B&B is op 'n ruim eiendom en ontbyt word onder 'n prieel bedien. Gaste kan ook langs die swembad of voor die TV ontspan. Daar is 'n formele eetarea en sitkamer met 'n oopplan-uitleg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ortleppstraat 11, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ortleppstraat 11, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcRBGQAzXBw9VExn5Hb4wSX9iQxxPCe72HdjtPTtjda8KG2y7ly?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 11 Ortlepp Street Monument Heights 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.75680049043 24.767125626984
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za