Reitz Akkommodasie by BassFeather Country Lodge | LekkeSlaap
+18
+18

BassFeather Country Lodge

  • Vanaf R320 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4035 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waldo Plaas, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

BassFeather Country Lodge is 'n oord wat ongeveer 9 km buite Reitz op die Warden-pad in die Vrystaat geleë is. Die chalets is ruim en bied slaapplek vir 4 tot 6 mense. Gaste kan die verhitte swembad en die braai-areas geniet.

Die akkommodasie bied 6 gerieflike chalets met slaapplek vir 4 tot 6 mense. Daar is 'n TV, stoof, yskas en mikrogolfoond. Daar is 'n chalet met 4 enkelbeddens en kan rangskik word soos gaste verkies. Daar is ook 'n chalet met 'n dubbelbed en 4 enkelbeddens op die eerste verdieping. Indien jy gemak verkies het Bassfeather ook 'n kamp wat goed onderhou word, naby aan die waterkant of weggesteek tussen die inheemse bome en skoon badkamergeriewe. Vir diegene wat wil kamp maar nie die nodige toerusting het nie, het Bassfeather ook gerieflike, luukse tente.

Bassfeather Country Lodge het ook 'n funksie- en trou-venue met verskeie doendinge soos visvang, jag, voetslaan, voëlkyk en heelwat meer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 15 resensies vir BassFeather Country Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • Waldo Plaas, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Gaste dink BassFeather Country Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R320
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Reitz Vrystaat
Vanaf R320
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R320
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4035 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waldo Plaas, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlMWViYjQ1LTcwMTItNDE0YS1hYmQ1LTZhZTgwMmI0ZThiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R320  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 4 Farm Waldo Reitz 9810 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -27.8125 28.505
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za