Hillcrest Akkommodasie by Bateleur Guesthouse | LekkeSlaap
+14

Bateleur Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stelstraat 4, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bateleur Guest House is in Hillcrest in Kimberley geleë. Hillcrest is 'n nedersetting in die Noord-Kaap.

Verblyf word aangebied in 8 en suite-kamers. Daar is 'n gemeenskaplike eetkamer en kombuisgeriewe wat deur al die gaste gebruik word. Die binnenshuise versiering weerspieël die sagte kleure van die Kalahari-landskap, die Berghaan se tuiste.

Ons bied ook geriewe soos 'n swembad, pragtige tuin, braai-area en veilige parkeerplek. Ons is ook troeteldiervriendelik.

Doendinge, besienswaardighede en geriewe in die omgewing sluit fietsry, swem, 'n privaat hospitaal, die Groot Gat, 'n kunsgalery, museums, township met 'n politieke geskiedenis en bakens, en flaminke in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 23 resensies vir Bateleur Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Van der Stelstraat 4, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Bateleur Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stelstraat 4, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiNDAwODc0LTQ1YTItNDY5Ni1hZmI1LTI0MDU4OTc0OTNjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 4 Van der Stel Street Hillcrest 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -28.755949638884 24.734516143799
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za