Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Jare op LekkeSlaap 13
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Pieter V - Okt 2022
Algehele gradering
Room was not ready on our arrival.
Marius S - Des 2019
Algehele gradering
Teleurgesteld. Kamers nie netjies nie met krake en plekke wat nog nie klaar geverf is nie.
Wolter D - Sep 2019
Algehele gradering
Disappointed, the venue is overrated.
Herna V - Des 2018
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Ockert C - Jul 2018
Algehele gradering
Baie rustig en natuurskoon is pragtig.
Richard G - Mrt 2018
Algehele gradering
Was fantasties lekker gewees.
Battlefields Country Lodge se terugvoer
Baie Dankie, I am glad you enjoyed your stay.
Richard N - Okt 2017
Algehele gradering
Cosy and modest for an overnight stay.
Marika G - Okt 2017
Algehele gradering
Skoon, goed geleë, onbetrokke personeel, was net besig om funksies te hanteer.
D B - Okt 2017
Algehele gradering
Slegte ervaring.
Lees meerCharl H - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was baie netjies en skoon.
Deon J - Jun 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Amelda E - Apr 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel.
Lees meerCoenie S - Des 2016
Algehele gradering
Een nag verblyf - ok.
Battlefields Country Lodge se terugvoer
Hi,
We would appreciate more details on your comments.
Dave
Nomathemba M - Aug 2016
Algehele gradering
Good stay, being attended to by hospitable employees.
Brian S - Mei 2016
Algehele gradering
A very pleasant location with friendly and helpful staff.
Clarina B - Okt 2015
Algehele gradering
Sal weer oorslaap by Battlefields Country Lodge.
Geoff J - Aug 2015
Algehele gradering
Diens uitstekend.
Battlefields Country Lodge se terugvoer
Graag wil ek u bedank vir u terugvoering en wil u ook graag inlig dat Battlefields 'n Sports Resort is en nie 'n Bed en Ontbyt nie.
Baie dankie
Dave O'Halloran
General Manager
Jacques B - Jul 2015
Algehele gradering
Very neat and tidy gardens, pleasant surroundings and good service.
Theresa V - Jul 2015
Algehele gradering
Ons het heerlik warm geslaap en boonop is ons motor ook pragtig skoon gewas.
Ernst V - Apr 2015
Algehele gradering
Baie netjies, skoon, omgewing is goed ontwikkel.
Petro B - Apr 2015
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Lees meerPj V - Jan 2015
Algehele gradering
Twee nagte in slaapkamer met badkamer.
Elize V - Jan 2015
Algehele gradering
Personeel vriendelik en plek 'n lushof.
- Kapasiteit: 46 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Springside Plaas R33, Vryheidweg, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom