+49

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 192 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Amodene P
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Comfortable. We enjoyed our stay; the home was clean and neat. The home is situated near a shopping centre, which made it easier to get food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nteseng M
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

It was excellent. But the owner has to find some means to fix the security door as we struggled when we went out; it locked itself and we had no entry. Otherwise, we had a nice stay and the place is also near the beach view. We appreciate the service we received.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustigheid en verligting. Ja, geen onderbrekings van geraas of ander gaste wat moeilik was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sydney D
1 nag Besigheidsreis
2.6
Feb 2026

Sal nie weer daar gaan bly nie. Die feit dat ons 'n badkamer/toilet moes deel met nog 2/3 persone was ongemaklik. Daar was geen lugverfrisser in die badkamer nie. Die toiletsitplek was los asook die stortdeure. Die slaapkamer was baie klein met geen hangplek vir handdoeke nie. Die ingeboude kaste het geen hangers gehad nie. Vir 'n self-catering plek was geriewe ontoereikend. Die kamers is binne die huis met deure na aan mekaar wat impak op privaatheid.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Tania N
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Good value for money. Will definitely recommend to friends and family. Clean, neat and very safe to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Courtneylee S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Absolutely amazing. It was amazingly nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maralize D
Lang verblyf
5.0
Nov 2025

Heerlik gebly. My seun het daar gebly, en dit was vir hom 'n tuiste weg van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juandre K
1 nag
5.0
Sep 2025

Baie goeie waarde vir geld. Baie lekker verblyf. Naby aan die winkels en aan die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaya D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

It was simply amazing. It was calm and near everything we needed. Thank you. Our stay was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel V
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Restful. Massive thanks to the cleaning lady. She was very helpful and so friendly. Check-in was simple enough and the house is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sterna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 192

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Tulip Close, Gordons Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmM2EzZTQ2LTNiN2MtNGVlZC05ZjRlLTk3YWY1NGQwMDY3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 192 5 1 5 2 Tulip Close Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.144413674763 18.855883619643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang