Richardsbaai Akkommodasie by Bay Sun Lodge | LekkeSlaap
+25
+25

Bay Sun Lodge

  • Vanaf R1 315 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tassel Berry-straat 3, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

In die middestad van Richardsbaai sal hierdie moderne, gerieflike en bekostigbare verblyf aan al jou behoeftes voldoen. Dit is naby aan geriewe soos die strand en die lughawe. Die verblyf is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers in Richardsbaai.

Gaste kan kies tussen een- of tweeslaapkamer-selfsorgwoonstelle wat beskik oor 'n oopplan-kombuis met granietblaaie, 'n ruim sitkamer, toilet en badkamer. Ons woonstelle is toegerus vir selfsorg, maar ons bied wel ontbyt, middagete of middagete-pakkies en aandete op versoek in die gemak van jou woonstel aan. Ons selfsorgwoonstelle het 'n TV met die DStv hotel-pakket, lugversorging en gratis, veilige parkeerplek.

Bay Sun Lodge is naby verskeie geriewe geleë soos die strand en die lughawe. Gratis WiFi.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 20 resensies vir Bay Sun Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Tassel Berry-straat 3, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bay Sun Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 315
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 315
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 315
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tassel Berry-straat 3, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhMzMwMTBhLThjYTUtNGNkZi1iYjM3LTc4ZGI1OTBmZTJkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 315  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 3 Tassel Berry Street Arboretum 3900 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.756424 32.057395
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za