8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Mountain View, Rose Road, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bayview Townhouse is in 'n veilige kompleks in die kusdorpie Brenton-On-Sea.
Dié dorpshuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die leefarea het 'n onderdak-balkonarea met buitesitplek en 'n draagbare, ingeboude braai. Die balkon bied 'n see-uitsig. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Let asb. dat die eenheid via 'n stel trappe met 19 trappe bereik word.
Gaste kan van die gemeenskaplike geriewe in die kompleks gebruik maak. Dit sluit 'n swembad, kinderswembad en 'n braai-area in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Marina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Mountain View, Rose Road, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Bayview Townhouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mountain View, Rose Road, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang