LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+27
Selfsorg in Bazley

Bazley la Paradis



13 gaste

4 slaapkamers

9 beddens

3 badkamers

  • 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 98 Marine Drive, Bazley, 4215, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Bazley la Paradis is 'n selfsorgvakansiehuis met 'n lieflike see-uitsig in die rustige Bazley-area. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.

Die vakansiehuis bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n enkel- en koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkel- en 'n koninggrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir kinders en 'n en suite-badkamer. Die 2 aparte badkamers het óf 'n stort óf 'n bad elk.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n goed toegeruste kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n ruim, toegeboude stoep met 2 etenstafels, baie sitplek en 'n uitsig oor die see. Buite is daar 'n groot tuin, braaigeriewe en genoeg veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste is naby die strand en plaaslike restaurante en winkels geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Strykyster
Boeke en leesstof
Fietsry
Visvang

Kamer-opset

Slaapplek vir 13 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet


Ligging

Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 20:00
Uitklok Voor 10:00

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Daar is 'n streng geraasbeleid in plek en gaste moet asb. nie tussen 22:00 en 07:00 raas en partytjie hou nie.
Gaste moet asb. die perseel skoon hou en dit los soos hulle dit gekry het.
Gaste moet die water spaarsamig gebruik.
Gaste moet asb. nie die ape voer nie.
Besoekers word nie sonder die eienaar se toestemming toegelaat nie.
Gaste moet in die aangewese areas parkeer en nie op die gras nie.
Rook is binnenshuis verbode, maar daar is aangewese rookareas buite.
Gaste moet die lugversorging afskakel wanneer hulle nie in die kamer is nie.
Gaste moet alle breekskade by die eienaar aanmeld.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 13)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 13)
Bespreek

98 Marine Drive, Bazley, 4215, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0440cdae16b9811cd43ca300c1108a0de238e820eb46147c069970f85c441f7dac9b82541f95aeec306d9ec7365328c9c627?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 13) 98 Marine Drive Bazley 4215 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.43043699811 30.669132581117
Soek in 'n groter streek