Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Absolutely fantastic! Beautiful accommodation, spacious, beautifully furnished and well equipped. Stunning view and very clean. Susan was very friendly and helpful, and we had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nashid L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie gerieflik, enjoyable en definitief memorable. Defnitief lekker gebly, ons almal het dit geniet, dit was baie gerieflik en naby die see, en ook die slaap op daardie beddens was die beste in 'n lang tyd. Die uitsig was baie mooi en relaxing, sal weer daar moet gaan bly, en langer die keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell V
Kort verblyf
4.2
Des 2025

Unieke uitdagings maar lieflike uitsig en skulpe en natuur. Die woonstel het 'n paar unieke uitdaginkies. Dit was heerlik om soveel skulpe te sien en op te tel. WOW! Ons het die 180 grade uitsig uit die leefvertrekke en 2 slaakamers baie geniet oor die lagoon en see (verder weg). Die woonstel is seker nuut want die dekor en afwerking is stunning en wasmasjien en skottelgoedwasser is 'n bonus, maar die waterdruk is te laag vir warm storte. En die kombuis kort 'n paar nodige items soos braaitang, braaiskottel, aartappelskiler, opwasmiddel en sponsies/skuurdertjies. Die kompleks is veilig met 'n swembadjie en braai en afstandbeheerhek, maar dit maak dit moeilik vir mense soos ons met onafhanklike kinders wat op verskillende tye wil strand toe gaan. Ons was 6 mense (4 kinders 20-24 jaar oud) en ek stel voor die kompleks werk aan hek kode knoppies i.p.v. 1 afstandbeheer tussen 6 mense. Ook het die hoofslaapkamer 'n glasdeur wat dit onprivaat maak en te veel lig inlaat, mens kan nie slaap nie. Dit kort 'n soliede blinding. Die dakwaaier kan ook teen die kasdeure in die klein kamers kap en die deur van die enkele badkamer vir die 2 slaapkamers kraak vreeslik hard. Nogtans is die uitsig pragtig en die sonsopkoms en sonsondergang en lieflike oopvouvensters is 'n belewenis. Die afstand na die strand is 'n stywe endjie oor die sand en die paadjie is steil, so ek dink dis meer geskik vir laerskoolkinders as jonger kinders of bejaardes. Daar is baie seelewe soos flamingo's, die vissers wat haaitjies vang en jellyvisse wat uitgespoel het. En 'n breë strand met vlaggies. Dis 6 km vanaf die dorpsgebied en restaurante. Ek weet nie van nader winkels nie, want daar was nie inligting in die woonstel nie. Die eienaar is baie vriendelik en was bereid om probleempies op Kersdag aan te spreek. Die WiFi vang moeilik in die 2 kleiner slaapkamers op, maar die DStv is 'n bonus en werk goed. Die dekor is lig, vars en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 6)
Bespreek

5 Sandpiper Avenue, Dophin Bay, Unit 24, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa614c9713eccbdc208b82532951c461d3d20e2b5fc5d3c061c710d6938d25050ed53e58d75d3d513cf42fd1ed48e4e76005?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 5 Sandpiper Avenue Dophin Bay, Unit 24 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.083599504204 24.906726801269

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang