Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be My Guest Hotel and Conference

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Be My Guest Hotel Conference Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 33 resensies vir Be My Guest Hotel and Conference
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Adrie F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie F
Enkelreisiger

Second time stay - will definitely be back.

Friendly and super helpful staff, comfortable stay in the perfect location!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld. Perfek vir 'n vinnige oorbly naby Sasolburg.

Ons was tevrede met die kamer en die diens. Dit is perfek vir sakeverblyf. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Philip S
Enkelreisiger

Was voldoende.

Was gemaklik genoeg vir een aand. Nadele - die bar langsaan se musiek was duidelik tot laat. Die bed is groot genoeg vir 'n smurfie, nie iemand langer as 1,8 meter nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen H
Gesin met tieners

Netjies, met vriendelike personeel.

Goeie ervaring, ruim kamer en gemaklike beddens. Baie vriendelike personeel. Restaurant op perseel het ongelukkig nie vegetariese opsies nie, behalwe vir aartappelskyfies (wat darem lekker was).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Motsamai M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motsamai M
Enkelreisiger

Exquisite.

Peaceful, tranquility extravagant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joey J
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier.

Baie lekker gekuier en die swembad was 'n fees. Die groot restaurant in wording gaan uitstekend wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Precious M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Precious M
Gesin met klein kinders

Excellent, Nikita, the receptionist, was an exception.

We would go back any time it was as such a lovely holiday experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mokhuoa L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mokhuoa L
Saam met vriende

Wow. Home away from home, the environment is appealing. The staff is very friendly and helpful, their service is excellent.

The accommodation and breakfast is inviting you to extend your stay. Wi-Fi 24hrs, cleanliness spotless. The only thumbs down is that I overslept because of the softness of the matrass it was like the nice sleep I ever had. Please insert the adapters in the room I forgot mine but the reception staff assisted me.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een nag geslaap en dit was stil en nie raserig nie.

Minnaarstraat se naam het verander en daar was nie 'n bord op die R59 wat die afdraai aandui nie. Gebruik liefs 'n GPS.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B

Ons het baie lekker gebly.

Skoon en netjies. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew F
Enkelreisiger

Clean and comfortable.

Would be nice if the bar sold wine by the glass and not only by the bottle. I thought that the breakfast was overpriced so chose to eat elsewhere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucky K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucky K
Enkelreisiger

Outstanding.

Try to have the restaurant open till at least 10 in the evening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nokwazi N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokwazi N
Saam met vriende

Had a beautiful stay, warm welcome. Would definitely come back.

Staff was very friendly, place is safe and service was very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tholanh M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tholanh M
Saam met vriende

Welcoming.

Close to Stonehaven.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miena V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miena V
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gekuier. Die ontbyt was ook smaaklik en lekker.

Die familiekamer was ongelukkig nie beskikbaar nie, maar hulle het die moeite gedoen om 'n ekstra enkelbed in een van hulle standaard kamers te sit sodat ons hele gesin kon saam slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ansie D

Lekker gebly.

Skoon, netjies en vriendelik. Net bietjie raserig as mense opstaan, deure toemaak ens. hoor mens als duidelik. Ek slaap lig en is baie steurend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Die perseel is mooi skoon en vertoon goed sodra jy daar arriveer. Die kamer, badkamer en beddegoed was mooi skoon en netjies. Daar word tee, koffie en 'n ketel verskaf vir die kamer, maar ons het geen teelepels of enige ander eetgerei in die kamer aangetref nie. Dit maak die roerproses bietjie moeiliker as gewoonlik. Andersins kan ons nie kla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline O
Gesin met klein kinders

Heerlik, sal beslis weer bespreek in die toekoms.

Het 'n koue stort gehad. Het verneem dat dit gasgeisers is. Het dit aangemeld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline O
Gesin met klein kinders

Heerlik sal beslis weer bespreek in die toekoms.

Kamer 403 het geen warm water gehad tydens verblyf en kamer kon nie verhit word nie. Lugversorging buite werking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noelene P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene P
Gesin met klein kinders

Very clean.

Very clean hotel which is what we were looking for. Breakfast was basic and good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, vriendelike ontvangs en ontspanne atmosfeer.

Vanaf aanmelding baie hartlike en welkome gevoel. Ons bagasie is na kamer geneem en soos versoek was 'n kamer op die grondvloer gereed min vir ons. Min geraas deur die nag en kos van goeie gehalte en smaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dave B

The Hotel served the purpose that I needed it for perfectly.

We were up in Sasolburg for an U15 Cricket tournament. Hotel was comfortable, a great, firm bed with nice linen. Was ideally situated with short driving distances to the grounds where the boys played. Service was very welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles L
Enkelreisiger

Aangenaam verras.

Skoon en netjies. Goeie, bekostigbare verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donavon C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Donavon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons verblyf oor die algemeen baie geniet.

'n Pragtige hotel en konferensie fasiliteit. Vriendelike ontvangs. Die vooropgestelde ontbyt vir inbly kliënte nie juis vir my gunstig nie, hoewel ek begrip het vir die redes daarvoor wat aan my verduidelik is. Waardeer dat versoek vir ontbyt van my keuse wel toegestaan is. Baie dankie daarvoor. Sou ook verkies het om strykgeriewe in die kamer beskikbaar te hê. Sal weer in toekoms van dienste gebruik maak. Dankie vir aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hansie H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hansie H
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly!

Alles wat jy benodig is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Happy G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Happy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik.

Als was baie lekker: Diens, kos, ontvangs, kamer. Het dit baie geniet. Beveel dit sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was skoon en netjies. Lekker gebly.

Die kamers het als wat nodig is. Netjies en skoon gewees. Gemaklike beddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik baie lekker gebly - personeel baie vriendelik en ons baie welkom laat voel.

Ons het baie welkom gevoel van die eerste oomblik tot ons vertrek. Sal enige tyd weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Seriska M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seriska M
Gesin met tieners

Skoon, netjies en baie veilig.

Baie netjies, personeel vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize F - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mees onvriendelikste diens nog teëgekom. Geensins welkom gevoel nie.

As 'n konferensieganger wat 'n privaat bespreking gedoen het, is ons uiters onvriendelik ontvang. Dit was werklik asof dit 'n geweldige stryd was vir die twee jong dames om te glimlag en ons welkom te laat voel. Toe ek 'n vraag vra het die een gesug asof ek dom is. Die algemene lyftaal is regtig swak. Die warm water in die storte is werklik 'n probleem. Daar is min of geen warm water nie. Toe ons kla daaroor is vir my gesê dat ek net nie weet hoe die stortkraan werk nie en omdat hulle met gas werk ons die kraan net effens moet oopdraai. Ons gebruik gas by ons huis en weet hoe dit werk. Die jongman het my laat voel of ek 'n idioot is - weereens lyftaal wat gespreek het van hoogwaardigheid oor ek so dom is. Wat die kos betref vir die konferensiegangers: Die middagete was lasagne wat ek gewonder het wie kyk en wie eet. Die porsies was so groot soos twee vuurhoutjiedosies. Daar is vir ons ingeskep en as jy vra vir 'n ekstra porsie is daar ongeskik vir jou gesê nee. Daar was slaai by - wat regtig heerlik was maar 'n uur later het almal begin kla dat hulle honger is. Ek moet ook byvoeg dat nie almal kos gekry het nie. Aandete - 'n gala-dinee - het bestaan uit voorgereg, nagereg en hoofgereg. Die voorgereg was 'n blokkie vis - vermoedelik - wat kleiner was as 'n vuurhoutjie dosie. Voor daar personeel was wat kon opskep het mense twee stukkies vis gevat - natuurlik nie Me My Guest se skuld nie, maar hulle moes personeel van die begin af daar gehad het om dit te beheer. Dit was slegs die blokkie vis. Niks anders nie. My man het in die ry gestaan vir voorgereg saam met nog vyf ander konferensiegangers toe die vis opraak. Toe hulle vra vir nog vis is daar ongeskik vir hulle gesê daar is nie meer nie. Op daardie stadium het hulle begin om die slaai vir die hoofgereg uit te bring en toe hulle maar van die slaai begin inskep - om as voorgereg te eet - is daar vir hulle gesê om asseblief op te hou. Die hoofgereg was heerlik - ons tafel het eerste gaan skep - maar ook nie genoeg nie. Nou wonder ek hoe "cater" Be My Guest vir 'n konferensie van 70 mense maar daar is nie genoeg kos nie. Die nagereg was ook nie genoeg nie. Ek moet ook byvoeg dat daar geen koffie of tee na die etes bedien was nie. Daar was wel koffie tydens die konferensie beskikbaar. Daar was miere in die kamers asook vismotte in die handdoeke. Ek kla nie, ek noem dit sodat hulle daarna kan kyk. Ek het dit onder hulle aandag gebring, maar daar is net gesê hulle sal dit opvolg. Die man het nie 'n nota daarvan gemaak nie. Een pluspunt - ons het bespreek vir ontbyt ingesluit en dit was heerlik! Ons het genoeg gekry - dalk omdat ons eerste of vroegoggend reeds daar was. Ek sal Be My Guest moeilik aanbeveel as gevolg van hulle vriendelikheid - of eerder die gebrek daaraan. Van al die plekke wat ek deur LekkeSlaap bespreek het, was Be My Guest die grootste teleurstelling. Hierdie jongmense het baie te leer oor kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Annemarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, maar die ontbyt was baie teleurstellend.

Die kompleks was baie netjies en goed versorg. Die personeel was vriendelik, hulpvaardig en Afrikaanssprekend. Die kamer was baie skoon en netjies, maar daar was geen glase in die kamer nie. Die ontbyt was egter baie teleurstellend. Ons het 08:00 gaan eet. Daar was nie 'n tafeldoek of plekmatjies op die tafel nie. Die roereiers was koud en die res van die ontbyt het soos die oorblyfsels van geregte gelyk. Ek dink vir die prys wat ons betaal het, kon hulle darem meer sorg in die aanbieding en kos gesit het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 170
R1 170 R936
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 170
R1 170 R936
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 170
R1 170 R936
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 177 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Minnaarstraat en die R57, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0ZTM3N2U5LWFiODYtNDkzOC04ZTQ1LWVhYTU0MmMxMmM0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 170 nouVanaf R936 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Cnr. Minaar Str and R57 Vaalpark 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.760055333109 27.826883084329
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem