Beskrywing
Al die kamers beskik oor die volgende geriewe: en suite-badkamer, yskas, ketel, lugversorging en 'n LCD-TV met 8 plaaslike kanale, insluitend M-Net, MM1, SS1 en SS3. Daar is ook WiFi-toegang en die eerste 100 MB is gratis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen R130 per persoon.
Aandete is beskikbaar teen R250 per persoon.
Middagete-pakkies is beskikbaar teen R130 per persoon.
Neem asb. kennis dat al die geregte vooraf vasgestel word.
Ons bied aan gaste 'n standaard-wasgoeddiens teen 'n ekstra koste, doen asb. navraag oor die pryslys.
Spesiale tariewe geld vir langtermyn besprekings, skakel asb. ons kantoor vir meer inligting.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinskamer het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor die volgende geriewe: en suite-badkamer, yskas, ketel, lugversorging en 'n LCD-TV met 8 plaaslike kanale, insluitend M-Net, MM1, SS1 en SS3. Daar is ook WiFi-toegang en die eerste 100 MB is gratis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen R130 per persoon.
Aandete is beskikbaar teen R250 per persoon.
Middagete-pakkies is beskikbaar teen R130 per persoon.
Neem asb. kennis dat al die geregte vooraf vasgestel word.
Ons bied aan gaste 'n standaard-wasgoeddiens teen 'n ekstra koste, doen asb. navraag oor die pryslys.
Spesiale tariewe geld vir langtermyn besprekings, skakel asb. ons kantoor vir meer inligting.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die wittebrood-suite sluit sjampanje, blomme, sjokolades, kerse en roosblare in. Dit beskik ook oor die volgende geriewe: en suite-badkamer, yskas, ketel, lugversorging en 'n LCD TV met 8 plaaslike kanale, insluitend M-Net, MM1, SS1 en SS3. There is also Wi-Fi access, thw first 100 MB is free.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen R130 per persoon.
Aandete is beskikbaar teen R250 per persoon.
Middagete-pakkies is beskikbaar teen R130 per persoon.
Neem asb. kennis dat al die geregte vooraf vasgestel word.
Ons bied aan gaste 'n standaard-wasgoeddiens teen 'n ekstra koste, doen asb. navraag oor die pryslys.
Spesiale tariewe geld vir langtermyn besprekings, skakel asb. ons kantoor vir meer inligting.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Cnr. Minaar Str and R57, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 129 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang