Be Our Guest @ Kramersfontein
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 4 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Janet P - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Janet P
Saam met eggenoot/lewensmaat
Rustigheid van self.
Dit was die perfekte plek vir ons wegbreeknaweek. Was heerlik rustig, waar ons kon heerlik braai onder die Kalahari se sonsondergang. Die kothuis is heerlik ruim!
Jan W - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jan W
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ruim, netjiese eenheid met al die moontlike hoë gehalte toerusting.
Lekker gerieflik geoornag, maar ongelukkig te vroeg weg vir ontbyt. Die eenheid is naby aan die hoofpad en die myn se vragmotors wat heelnag werk is steurend deur die nag.
Gerda S - Aug 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Gerda S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Clean, spacious, above expectation.
Not expecting such a spacious and upmarket stay.
Marisa B - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marisa B
Vriendelik ontvang en baie gasvry.
Verblyf was heerlik en baie rustig. Baie netjies en skoon. Het ook heerlike ontbyt gehad. Sal weer daar oornag.
Gaste wat na Be Our Guest @ Kramersfontein gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |