Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be Still Accommodation

Woonstel 7, 8, 9, 10, 11
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie bekoorlike, oopplan-woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n induksieplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf en yskassie. Daar is ook 'n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Gebruik van die sauna, binnenshuise swembad en masserings is 'n minimale bedrag ekstra.
Ongelukkig word kinders onder 18 jaar nie toegelaat nie.
Geen geraas, musiek of partytjies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstelle 2, 3, 4, 5, 6
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke oopplan-woonstel op die grondverdieping het 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed, 'n ten volle toegeruste kombuisie, 'n leefarea met Netflix en 'n privaat tuin. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Gebruik van die sauna, binnenshuise swembad en masserings is 'n minimale bedrag ekstra.
Ongelukkig word kinders onder 18 jaar nie toegelaat nie.
Geen geraas, musiek of partytjies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 1
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel is op die onderste verdieping met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus vir selfsorg. Die leefarea het 'n enkelbed vir 'n addisionele gas en 'n TV met DStv is ook beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n privaat tuin.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Gebruik van die sauna, binnenshuise swembad en masserings is 'n minimale bedrag ekstra.
Ongelukkig word kinders onder 18 jaar nie toegelaat nie.
Geen geraas, musiek of partytjies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 12
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenslaapkamerwoonstelle het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Die selfsorgkombuis is goed toegerus en die leefarea het 'n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Gebruik van die sauna, binnenshuise swembad en masserings is 'n minimale bedrag ekstra.
Ongelukkig word kinders onder 18 jaar nie toegelaat nie.
Geen geraas, musiek of partytjies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraalstraat 9, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51218a459da066b62044bb4637f03ca70a32a96693ecb47553bf53d96006943a314780a8af3e6c89d22b1e3a9bcfdf8bbd70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 9 Kraal Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -22.671488468329 14.527380498009
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem