Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Break Holiday Unit 219

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Beach Break Holiday Unit 219
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jan L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Gesin met tieners

Lekker plekkie.

Verseker weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jandri W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandri W

Fantastic.

Exceeded all expectations. Clean, neat and value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Break Holiday Unit 219 se terugvoer

Thank you for your lovely review. We look forward to welcoming you again in the near future. Kind regards. Debra

Beach Break Holiday Unit 219
Jolanda V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die eenheid is baie skoon en ruim. Die geriewe by die oord is uitstekend (spa, swembad en meer). Die restaurant by die oord se kos is heerlik. Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Break Holiday Unit 219 se terugvoer

Thank you for your lovely review. So glad to hear your enjoyed your stay and we look forward to hosting you again soon.

Beach Break Holiday Unit 219
Carina B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina B
Gesin met tieners

Pragtige plek, as jy by jou skuifdeur uitstap, kon jy jou verbeel jy is by 'n vakansieoord in Mauritius.

Ons het 'n heerlike vakansie gehad en die verblyf het voldoen aan ons verwagtinge. Dit sou natuurlik lekkerder gewees het as daar braaigeriewe by die grond-eenheid kon wees (ons was wel ingelig gewees).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Break Holiday Unit 219 se terugvoer

Thank you for your review. I am glad to hear you enjoyed your stay and look forward to welcoming you and your family again in the near future.

Unfortunately the resort doesn't allow guests to braai at the apartments out of concern for the guests in the units above them as they would be smoked out. As I am sure you will appreciate we have to take all our guests comfort into consideration.

Beach Break Holiday Unit 219
Heleen M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen M
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Ons het heerlik ontspan en die kinders het die swembad vreeslik geniet! Die woonstel is ruim en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Break Holiday Unit 219 se terugvoer

Dear Heleen,

Very happy to hear you and your family enjoyed your stay with us. I look forward to being able to welcome you again in the future.

Beach Break Holiday Unit 219
Annelien S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Al wat ons ten sterkste aanbeveel, is n braaier by die eenheid. Al is dit gasbraaier. Wou braai by braaiplek maar toe daar private funksie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Break Holiday Unit 219 se terugvoer

Good day Annelien,

Very glad you enjoyed your stay and look forward to welcoming you again in the future. Yes, a gas braai would be an excellent idea however the Breakers Resort doesn't allow our guests to braai at the units as it would worry the guests in the units situated above them. For this reason, we have the communal braai area which is as you rightly stated available for the guests to use Monday to Thursday.

Beach Break Holiday Unit 219
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA373b88b1390628b6b0936772a14891dcd9b0af99f3f9f66e0e5711ed0db5345bc4713185f8214924f0eb4a0eb979934dfd0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.713626858792 31.092323897272