Beach Break Two
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Birkenhead Road, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beach Break Two is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View, Bloubergstrand. Die woonstel bied gemaklike en gerieflike verblyf en maklike toegang tot die lewendige strandfront en nabygeleë geriewe, wat dit 'n ideale keuse maak vir beide vakansiegangers en sakereisigers.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n ingeboude kas, terwyl die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, broodrooster, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, met 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar vir vermaak.
Die leefarea lei na 'n privaat buiteruimte met sitplek en 'n draagbare gasbraai. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad en 1 veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 790
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 2 Birkenhead Road, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Birkenhead Road, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang