+14

Beach Cottage 1

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Barnacle Close, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 880 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Beach Cottage 1 is in Vermont geleë en het lieflike see-uitsigte. Die kothuis bied slaapplek vir 8 gaste.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en alle linne en handdoeke word voorsien. Daar is dubbelbeddens in 2 van die slaapkamers en albei het en suite-badkamers. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond, sowel as 'n ontbyttoonbank. Gaste kan gerus van die skottelgoedwasser en wasmasjien wat voorsien word gebruik maak.

Etes kan by die etenstafel geniet word of gaste kan in die sitkamer ontspan voor die TV met DStv en 'n DVD-speler. Die leefarea het 'n binnebraai en lei tot 'n stoep vanwaar gaste die see-uitsig kan geniet en die walvisse gedurende die walvisseisoen kan dophou.

Beach Cottage 1 is net 'n kort entjie se stap vanaf die see en gaste kan lekker draf of stap al langs die see na Breakfast Baai, Davies Pool of Jan Rabie-getypoel. Doendinge in die omgewing sluit bergfietsry, voetslaan en golfspeel in. Daar is talle besienswaardighede soos die Hemel-en-Aarde-vallei met sy verskillende wynplase en meer.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Madelyn V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was perfek vir ons behoeftes. Heerlik gebly. Mooi uitsig en kan na verskeie swembaddens van daar af stap.
Nov 2025
Cynthia R
Gesin met klein kinders
5.0
Neat, comfortable, safe, meets all the requirements. We loved the cosy 4-bedroom apartment, 3 modern bathrooms, comfy couches, nice bal...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Shirley R
Saam met vriende
5.0
Rustigheid vir jou siel. Stunning view! Pragtige plekkie reg by die see.
Sep 2025
Dawid K
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig en baie ruimte. Beach Cottage 1 se uitsig is pragtig en die huis en balkon het baie ruimte. Daar is 'n binne- en buitebraai. Anine was...
Sien meer
Sep 2025
Sandra S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige natuurkuier met heerlike restaurante naby genoeg. Heerlik gekuier, baie gestap op veilige netjiese stappaadjies. Alles wat jy nodig het in die...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

O'Nel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 158

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 3 Barnacle Close, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Cottage 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 880
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 880
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 880
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Barnacle Close, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkYWQ1Njg5LTQwZTYtNGJiMS04ZmQ0LTJkYmZiYTJmODBkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 880 per nag, vir 8 mense 79 5 1 5 3 Barnacle Close Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.420473 19.15136
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang