St Lucia Estuary Akkommodasie by Beach House @ 22 | LekkeSlaap
+24
+24

Beach House @ 22

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 100, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beach House @ 22 is toegerus vir selfsorg en ten volle gemeubileer. Dié chalet skuil in 'n Manzini Chalets, 'n veilige kompleks in die lieflike dorpie St. Lucia. Dit is loopafstand vanaf verskeie restaurante, winkelsentrums, geriewe, en toeristesentrums.

iSimangaliso Vleilandpark en Cape Vidal is deel van die St. Lucia Wêrelderfenisgebied. Dié bestemming spog met die see en die bos op dieselfde perseel.

Beach House @ 22 het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en daar is 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n TV, ingeboude kaste, en 'n sitarea. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n stort, wasbak, en toilet in die badkamer.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, ander toebehore en eetgerei en breekware. Daar is lugversorging in die chalet. En buit is daar 'n beskutte patio met buitemeubels en braaigeriewe.

Manzini Chalets het lieflike tuine en 'n gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach House @ 22 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 5 resensies vir Beach House @ 22
Netheid
4.0/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Mckenzie-straat 100, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beach House @ 22 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 100, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPxc0c6dFwHnuY3DYJhLYZacjmq5qJe8dKyC3sJ39NAgaJwafdV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 5 5 1 4 100 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.378334505533 32.410193681717
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za