Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Marina Beach

Beach House on Marina Beach

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carla M
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Wonderlike verblyf! Wat 'n wonderlike wegbreuk! Die huis is pragtig, gerieflik en die omgewing is mooi. Daar was selfs Kersversierings om die feesseisoen en vakansie op te helder. Die huis is by die lagoon en loopafstand van 'n heerlike strand. Ons het ongelooflik lekker gebly, was sommer weemoedig dat die vakansie tot 'n einde gekom het. Die gasvrou is vriendelik en het wonderlike toeriste-aantreklikhede met ons gedeel! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Beach House on Marina Beach
Baie dankie vir die goeie resensie en ek is bly dat jul 'n heerlike blaaskans kon geniet het by Marina Beach. Geniet die res van die vakansie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Suzette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 7)
Bespreek

3 Lookout Road, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98e4e2fc14629bc6e657a7d999c955df957c58828bc88241b0a419f0045670d4f980c50f8388028a700f1931261d5ff6d475?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 3 Lookout Road Marina Beach 4281 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.9327527 30.3051606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang