Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Hut Empire Apartment

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

1. Slegs 2 dagbesoekers op 'n slag word toegelaat. Besoekers word nie na 21:00 toegelaat nie.
2. Geraasregulasies moet nagekom word; geen harde musiek en geen toeklap van deure nie.
3. Daar mag nie in enige deel van die gebou gebrai word nie.
4. Geen vragmotors, woonwaens, sleepwaens, bote of ander swaar voertuie mag op die perseel parkeer word sonder die vooraf skriftelike toestemming van die trustees nie.
5. Gaste mag nie wasgoed/duikpakke/handdoeke op op die stoep of oor die handrelings hang nie.
6. Rook word nie in die gebou of sy gemeenskaplike areas toegelaat nie.
7. Gaste mag nie die branderplank- of fietsrakke gebruik nie.
9. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
10. Gaste mag slegs hul toegewese parkeerplek gebruik om te verhoed dat hulle vasgeklem word en 'n boete betaal.
11. Di eeenmalige skoonmaakfooi is vir die aanvul en skoonmaak van die eenheid met gaste se vertek. Gaste kan gerus navraag doen oor addisionele skoonmaakdienste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 160
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 160
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 160
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 96, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe84821bb6f293c94aad7eb781fa76a38a153acb490568153172378fc2950c65c2b1c804b149aa8cde200b88b467d8db45b61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag (plek vir 2) 96 Beach Road Muizenberg 7950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.107173079667 18.470424907201
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem