Margate Beach Akkommodasie by Beach Lodge 24 | LekkeSlaap
+15

Beach Lodge 24

Selfsorg
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beach Lodge 24 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die kompleks is naby Margate se hoofswemstrand.

Die woonstel is op die derde verdieping en bied slaapplek aan 5 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot die tweede badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, oond, stoof en ander toebehore. Die sitkamer langsaan het 'n enkelbed vir 'n vyfde gas en 'n TV met DStv. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Explora-dekodeerders werk nie.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en onderdakparkeerplek. Dis ook 2 km vanaf die Hibiscus Mall en restaurante en naby ander geriewe in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Beach Lodge 24 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Marienerylaan, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
per nag (plek vir 5)
Vanaf R720
per nag (plek vir 5)
Vanaf R720
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbakGHFZdjL5HF3KozOyToK0sbrMOBpTVNsDs6HKAfnlA6t2OVc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (plek vir 5) Marine Drive Margate 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.8574493875 30.372203084079
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za