Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachfront Gem

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Hibernian Tower, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beachfront Gem is 'n asemrowende seefrontwoonstel, perfek geleë in Strand naby verskeie geriewe, en bied verblyf aan 2 gaste.

Hierdie eenslaapkamerwoonstel is stylvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea het gemaklike rusbanke met 'n TV. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens is daar ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief.

Gaste het toegang tot braaigeriewe op hul privaat balkon asook die gemeenskaplike sprankelende swembad. Veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit en WiFi is op die perseel beskikbaar.

Hierdie eiendom is net 'n paar meter van die strand af en gaste kan lang sonsondergangwandelings op die strand geniet. Gaste is welkom om skemerkelkies by Casa del Sol hieronder te geniet, of 'n heerlike spa-dag by Spamarine op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Clyde H
Saam met lewensmaat
5.0
Sorgvry en genotvol. Die eenheid is netjies en baie modern ingerig. Dit beskik oor als wat jy benodig en die leefruimte is baie veelsydig. Die enigste...
Sien meer
Sep 2023
Maryna V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Tevrede, geen klagtes oor die naweek daar nie.
Jun 2023
Amorie R
Saam met lewensmaat
5.0
Beachfront Gem is 'n ware gem en oasis. Dis 'n uiters netjiese eenheid wat uitkyk oor die see. Dis perfek geleë en baie veilig ook. Ek kan nie wag om ...
Sien meer
Apr 2023
Marion J
Saam met lewensmaat
5.0
Ek beveel Beachfront Gem beslis aan. Beachfront Gem is beslis 'n gem. Ons het dit baie geniet, sal weer besoek. Pragtige uitsig.
Apr 2023
Henrietta B
5.0
Kos vir die siel! Die naweek was net te kort en te besig om die "gem" ten volle te geniet, maar ek kon al die boksies aftick. Veilige parkering vir my...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kusweg, Hibernian Tower, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachfront Gem het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Hibernian Tower, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA828a518924430b7cb7f77f304ecae20146d9a2db0e311a0806d684fb3f4ddc962ffb59e8b4f7b6452ef7178dd41ee40d9d73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Beach Road Hibernian Tower 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.11429278167 18.822795247816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang