Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachhoff Beach Front Flat

Barracuda-vakansiewoonstel
Vanaf
Vanaf R940
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste (2 volwassenes en 2 kinders) en beskik oor 'n kamer, badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer met 'n stort en 'n Viktoriaanse bad. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n wasmasjien toegerus is. Dit het ook 'n ontbyttoonbadnk met sitplek vir 4 gaste. Die kombuis lei na die sitarea wat 2 slaapbanke en 'n TV met DStv-kanale het. Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n privaat braai-area, sowel as veilige onderdakparkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef (nie by die tarief ingesluit nie en direk aan die instansie betaalbaar).
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Geen harde musiek of oormatige geraas word toegelaat nie. As 'n naburige inwoner geraas of oproerige gedrag rapporteer, moet ons die gas vra om die eiendom te verlaat en die verblyf beëindig, sonder om die geld of die deposito terug te betaal.

Die maksimum aantal gaste wat die verblyf gebruik, mag nie die maksimum kapasiteit van die eenheid oorskry nie, en slegs die wat op die besprekingsvorm aangedui word, word toegelaat. Ons behou die reg voor om die bespreking sonder kennisgewing en sonder terugbetaling te beëindig indien gaste hierdie reëls oortree.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baracuda-singel 15, Dwarskersbos, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5MTYyODM3LTRlYTMtNGU2MS1hNmQyLTZhMTNjYTU2NzY3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 Baracuda Crescent 15 Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.69098916276 18.235016521088
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem